Dornier Do 17 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Dornier Flugzeugwerke |
Nooiensvlug | 1934 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Aantal gebou | 2 139 |
Die Dornier Do 17 was 'n ligte tweemotorige bomwerper wat die Luftwaffe tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik het. Die vliegtuig het sy nooiensvlug in 1934 voltooi.